advertisement
Question
Posted by: audrey | 2008/09/02

onderaktiewe skildklier

Dokter, ek is 22 jaar en is gediagnoseer met n onderaktiewe skildklier. Eltroxin is voorgeskryf. Hoe lank neem dit voor die eltroxin n uitwerking het? Dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Audrey

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Eltroxin behoort binne 3 dae verligting te bring. Dit moet daagliks op dieselfde tyd geneem word en 'n dosis mag nie gemis word nie. Gewoonlik is die behandeling lewenslank.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: cheryl | 2009/03/16

Ek gebruik eltroxin vir meer as ' n jaar, hoe lank vat dit voor dit werk. ek verlloor nie gewig nie

Reply to cheryl
Posted by: Helen | 2008/09/16

Dokter,
Ek is 36 jaar oud en het vir ' n jaar Cipralex gebruik. Ek het die laaste 5 mnde 6kg opgetel. Ek het die Cipralex ' n week gelede gestaak. Ek is tans baie duiselig en dronk in die kop - kan dit wees omdat ek die Cipralex gestaak het? Kan die Cipralex die rede wees vir my gewigs toename? Ons gesin volg ' n lae GI eetplan.
Moet ek my skildkklier laat toets en wat is die T3 en T4 waarna verwysword en is dit ' n aparte toets?
Baie dankie
Helena

Reply to Helen

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement