advertisement
Question
Posted by: Lulu | 2005-12-12

Q.

Onderaktiewe skildklier

Ek het vandag gehoor ek het 'n onderaktiewe skildklier en sal die res van my lewe pilletjies moet drink. Wat presies veroorsaak 'n onderaktiewe skildklier en wat is die simptome om voor te kyk? Ek is bekommerd dat my ma dalk ook 'n onderaktiewe skildklier het. My dokter het gesê dit kan baie gevaarlik wees as mens dit nie betyds opmerk nie. Wat kan gebeur as mens dit nie agterkom nie?

Expert's Reply

A.

Expert ImageCyberDoc

Beste Lulu,
Jou skildklier het te doen met jou metabolisme en as jou skildklier onder aktief is, is jy moeg, geswel, jou hare droog en yl, jou vel droog en jy kan gewig optel.
Dit kan jou hart aantas en jou vergeetagtig maak, jy kan nie lekker konsentreer nie en sommige mense raak deurmekaar. As jy bekommerd is oor jou ma, kan jy haar vir 'n TSH toets vat by 'n dokter - dis 'n bloedtoets wat ons vir "screening" gebruik en is goedkoper as die hele tiroied funksie toets.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: belindÀ | 2013-11-05

Ekt bai gewig opgete na my skildklier operasie hulle ht di helfte van my skildklier verwyder oor da sists op was hoe maak ek om al dai gewig te verloor

Reply to belindÀ

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement