advertisement
Question
Posted by: anon | 2009/10/12

onder ontwilkelde borste

Hi is daar iets te doen aan onder ontwikelde borste behalwe ' n bors vergrooting..iets soos hormoon pille, inspuitings wat borste verder kan laat groei. Wat gebruik mans wat borste wil ontwikkel as hulle vrouens wil word.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Anon
Mans wat 'n geslagsverandering ondergaan begin esterogeen gebruik, en dit help omdat hulle nog nooit esterogeen gehad het nie, maar in vrouens help ekstra esterogeen nie, dit sal die borste net seer maak en ook die risiko vir borskanker verhoog. Die beste en permanente oplossing is bors chirurgie. Biobust en ander rome kan tydelik 'n vergroting veroorsaak ( dit bevat 'n esterogeen agtige bestanddeel) maar ek is nie seker dat dit heeltemal veilig is nie.
Sien http://www.center4research.org/breastcream.html
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement