advertisement
Question
Posted by: Sweetklier | 2008/08/01

Onder arms sweet ongelooflik baie

Goeie dag dokter

Ek is ' n dame van 25. Vir een of ander rede sukkel ek deesdae ongelooflik baie met sweet onder my arms. Maak nie saak hoeveel keer ek per dag onderarm produkte gebruik nie, dit help nie.
Ek begin al voel om eerder nerens heen te gaan nie, want die reuk
bly nie weg nie, so ook die natheid.
Ek het nog nooit die probleem gehad nie.
Wat staan my te doen met die probleem?

baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Ek stel voor dat jy vir botox behandelings onder jou arms gaan. Dit sal die probleem vir 'n periode van 6 maande verminder of oplos.

Dit is ook dalk 'n goeie idee om jou dokter te vra om jou skildklier te toets, aangesien dit ook erge sweet kan veroorsaak.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement