advertisement
Question
Posted by: engela | 2011/03/15

onbeweeglikheid

My kleindogter studeer en het 2 weke laat by US opgedaag.
Sy was onder stres om die agterstallige werk in te haal.
Sy word een aand wakker, en kon nie asem kry nie. sy kon ook nie beweeg nie en dit het gevoel of iets haar terugdruk op haar bed.Sy het n onaardige geluid gehoor wat sy nie kon identifiseer.
Sy het honneurs in sielkunde en se dit was nie Renslaap nie. Sy het dadelik gebid en dit het weggegaan.
Ek het gedink daar moet n mediese rede wees. Miskien agv stres.
Sy gebruik nie dwelms of drank nie en leef kuis.
N vriendin wat pastorale jeugwerk gedoen het, se dit was iets ''evil''.
Ek glo nog daar is n mediese rede, maar wat van die geluid?
Dankie vir die geleentheid
Groete
Engela

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Engela
Daar is 'n slaap steurnis toestand wat mens so "verlam" laat vir 'n paar minute. Dit kan ook gepaard gaan met hallusinasies (goed sien of hoor) Sien http://en.wikipedia.org/wiki/Sleep_paralysis
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011/03/15

Hallo Engela
Daar is 'n slaap steurnis toestand wat mens so "verlam" laat vir 'n paar minute. Dit kan ook gepaard gaan met hallusinasies (goed sien of hoor) Sien http://en.wikipedia.org/wiki/Sleep_paralysis
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement