advertisement
Question
Posted by: Marcelle | 2009/06/08

Onaangename reuk in my neus

As ek my neus blaas is daar donker groen afskyding en slegte reuk wat ook groot gedeelte slym afgee in my keel en dit maak my verskriklik naar. Ek is swanger 7 weke en ons medies is uitgeput - wat kan ek asb gebruik - ek kan nie dokter toe gaan nie en moet oor die toonbank koop.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Marcelle
Klink of jy 'n sinus infeksie het. As jy nie allergies is vir penisillien nie, sien die sr by die apteek en kry 'n voorskrif vir Amoxil vir 7-10 dae ( vra vir die goedkoper generiese voorskrif) Spoel jou neus met soutwater ( 1 koppie lou water met 1/2 teelepel sout - snuif op in jou neus en blaas uit tot die water skoon uitkom - 2-3 keer per dag)
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2009/06/08

My man kla van ' n onaangename reuk in sy neus - soos ou olie! Hy is nie verkoue nie.l Het nie sinusitis nie. Op geen medikasie. 67 jaar oud. Wat kan dit wees en wat moet hy doen?

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement