advertisement
Question
Posted by: Tammy | 2009/02/20

Omloop

My dogterjie van vyf jaar het onlangs omlope op haar bene en arms begin uitkom.Wat veroorsaak dit?En wat kan ek gebruik.

Dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Tammy

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Omlope word deur 'n swam veroorsaak en jy kan Apor room drie keer per dag, vir 'n periode van 10 dae, aan die area smeer. Indien dit nie verbeter nie, sal sy 'n orale anti-swam middel moet gebruik. Ongelukkig sal jy 'n dokter vir 'n voorskrif moet konsulteer.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: chans | 2009/02/20

Ek het gehoor dit is ' n kiem wat van die diere se hare of sand kan kom, bleikbaar baie aansteeklik, met ander woorde as sy aan die een vat en iewers anders raak kan dit versprei. jy is veronderstel om haar klere binnestebuite in die son te hang sodat dit die kiem kan dood maak op die klere ook. Ek het vir my kind travacort gebruik. Dit is ' n room wat jy by die apteek kry maar ongelukkig nodig jy ' n voorskrif. Maar het gevind dit werk soos ' n bom.

Reply to chans

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement