advertisement
Question
Posted by: Pam | 2010/08/24

Omez Caps

Hi Doc, Ek verwys na my vorige vraag ivm die behandeling waarop ek tans is vir reflux. Ek is op 40mg 2 x per dag en my dokter het my gewaarsku dat dit my lewer kan beskadig en dat ek vir lewerfunksie toetse moet gaan.

Wat ek nou wil weet is - mag ek glad nie alkohol gebruik nie? Ek is nie regtig ''n drinker nie maar geniet so 2 tot 3 glasies rooiwyn op ''n naweek.

Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Pam
solank jy die wyn net nou en dan gebruik, en dan ook nie meer as een glas op 'n slag nie, behoort dit nie jou lewer so erg te beinvloed nie. Pasop vir sterk alkohol en groot hoeveelhede op 'n slag.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/08/24

Hallo Pam
solank jy die wyn net nou en dan gebruik, en dan ook nie meer as een glas op 'n slag nie, behoort dit nie jou lewer so erg te beinvloed nie. Pasop vir sterk alkohol en groot hoeveelhede op 'n slag.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement