advertisement
Question
Posted by: Omega | 2009/03/08

Omega 3,6 en 9

Hallo Dok,
Kan omega 3,6 en 9 flaxseed kapsule enige mediese toestande veroorsaak?
Ek drink dit gereeld, 3 kapsule ' n dag, maar ek ondervind nou probleme met my heupe en knieê , nadat ek kwaai blaas infeksie gehad het.
Ek drink 2 litres water ' n dag, en ek oefen gereeld om die tredmill.
Dankie!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Omega
Nee, omega-aanvullings behoort presies die teenoorgestelde effek op gewrigte te hê. Spesifiek omega-3 kapsules word vir seer gewrigte aanbeveel. Miskien moet jy weer die dr spreek aangesien hierdie gewrigpyne verband mag hou met jou infeksie en jy sal moontlik vir 'n rukkie anti-inflammatoriese medikasie saam met die omega-3 moet neem om dit te genees. Onthou dat dit nie eintlik nodig is om omega-6 in groot hoeveelhede as aanvulling te drink nie, aangesien 'n moderne Westerse dieet baie omega-6 bevat in plant olies en margarien. Dit is die omega-3 vetsure wat meestal ontbreek.
Ek hoop jy voel gou beter
Sterkte
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: Omega | 2009/03/09

Baie dankie vir die raad!

Reply to Omega
Posted by: Omega | 2009/03/09

Baie dankie vir die raad!

Reply to Omega
Posted by: Omega | 2009/03/09

Baie dankie vir die raad!

Reply to Omega
Posted by: Omega | 2009/03/09

Baie dankie vir die raad

Reply to Omega

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement