advertisement
Question
Posted by: Ans | 2013/01/24

Omega 3

My 16 jarige seun se " goeie"  cholesterol toets 0.8 en die " slegte"  telling was 4.1. Volgens ons huisdokter is die verhouding tussen die 2 nie reg nie. Hy beveel ''n dieet hoog in Omega 3 aan. Die kind is egter in ''n skoolkoshuis wat ''n spesiale dieet moeilik maak. Hy is baie aktief, nie oorgewig nie en eet oor die algemeen ''n gebalanseerde dieet. Watter voedselaanvulling sal u aanbeveel of watter Omega 3 pille?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Ans
Indien jou seun in 'n koshuis is, sal hy nie 3-4 keer per week kan vis wat ryk is aan omega-3 eet nie. Dit sal dus raadsaam wees om hom omega-3-aanvullings te gee. Salmolie Kapsules is van die rykste bronne van omega-3. Daar is baie verskillende soorte Salmolie Kapsules beskikbaar. Gesels met jou apteker en vra vir 'n hoë-dosis produk vir jou seun.
Vriendelike groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: POPPIE | 2013/02/07

ek soek dieet vit man met diabetes asb

Reply to POPPIE

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement