advertisement
Question
Posted by: Karien | 2010/05/03

om te toets hoe sterk imuun stelsel is?

Is daar ''n metode om te toets hoe sterk my imuun stelsel is, want as daar ''n virus in die Kaap gebore word dan tref dit my hier in Nelspruit. Ek is 35 jaar oud, skraal, (effens onder gewig) en het 2 kinders. Geen oorerflike of ernstige kwale nie, behalwe ek sukkel gedurig met virus infeksies en verkoue en griep in die winter veral.

Ek drink gereeld my 1000mg Vit C. Ry fiets en oefen gereeld.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Karien
Nee, nie regtig nie, maar jy kan jou dokter vra om 'n volbloedtelling te doen en te kyk of jy genoeg witbloedselletjies het. Mens kan ook jou immuunglobuliene toets (IgG) - as dit laag is sal 'n Beriglobin inspuiting nou en dan help. Vra hom ook om te kyk of jy dalk onderliggende allergiee het (hoë IgE vlakke)wat jou dalk meer vatbaar maak vir bolugweg infeksies. As alles normaal is, kan jy dalk probeer om iets soos Moducare te neem om jou immuniteit te versterk.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2010/05/03

Hallo Karien
Nee, nie regtig nie, maar jy kan jou dokter vra om 'n volbloedtelling te doen en te kyk of jy genoeg witbloedselletjies het. Mens kan ook jou immuunglobuliene toets (IgG) - as dit laag is sal 'n Beriglobin inspuiting nou en dan help. Vra hom ook om te kyk of jy dalk onderliggende allergiee het (hoë IgE vlakke)wat jou dalk meer vatbaar maak vir bolugweg infeksies. As alles normaal is, kan jy dalk probeer om iets soos Moducare te neem om jou immuniteit te versterk.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement