advertisement
Question
Posted by: Ma | 2005/03/17

Q.

Oefenprogram vir seun

My seun van 15 jaar wil saam met my begin gym toe gaan.
Hy is lank en skraal. Enige advies, moets en moenies??

Baie dankie

Expert's Reply

A.

Expert ImageArchive

Hallo Ma,

Jou seun kan verseker begin met gewigte oefen, maak net seker dat hy van goeie tegniek gebruik maak en nie te swaar gewigte aanpak nie. Liggaams gewig oefeninge (optrekke, opstote, dips ens.) bly nogsteeds die beste vir seuns van sy ouderdom. Op 15 kan sy epifiseale groeiplaat (kraakbeen net onder die "koppe" van die beenstruktuur) wat verantwoordelik is vir lengte groei, nog nie heeltemal vas gegroei het nie en te swaar gewigte kan moontlik lengte groei inperk. Dit klink erg, maar jy hoef nie bekommerd te wees nie as hy hou tussen 2kg en 7 kg gewigte sal hy heeltemal veilig wees

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Rosanne | 2006/02/15

Wat is my ideale gewig?Ouderdom 22 & lengte 1,68m?Nie 'n idee van my beenstruktuur nie.Wil 'n doelwit hê,weeg nou 90kg.

Reply to Rosanne

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement