advertisement
Question
Posted by: Adele | 2010/02/17

Oefening - Terugvoering op NR. 2009 se vraag 16 Feb.

Hi dok, baie dankie vir die terugvoering, ek waardeer dit regtig en ek gaan kyk of ek in die aand na oefening kan eet. Net een ding wat ek wil weet, ek hou my gewig baie konstant al vir n paar jaar en wonder of die later in die aand eet my sal laat gewig optel. Ek eet gewoonlik die tipe etes wat jy genoem het.
Baie dankie en mag God jou seen vir goeie werk.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Adele
Baie dankie vir jou mooi wense. Jy behoort nie gewig op te tel omdat jy later in die aand eet nie. Die mense in die Mediterreense lande eet gewoonlik hul aandetes na 9 uur in die aand en oor die algemeen is hulle nie oorgewig nie. Dit is weens die feit dat hulle lae-vet kosse en baie groente eet. Sodra hulle begin om 'n Amerikaanse dieet te eet (hoë-vet, hoë-suiker) dan tel hierdie mense ook gewig op. Dus is dit nie die tyd van die dag wanneer hulle eet, maar wel die soort kos was hulle eet, wat bydra tot gewigstoename.
Sterkte met die oefeninge (ten minste sal die koeler wees in die aand)
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2010/02/17

Beste Adele
Baie dankie vir jou mooi wense. Jy behoort nie gewig op te tel omdat jy later in die aand eet nie. Die mense in die Mediterreense lande eet gewoonlik hul aandetes na 9 uur in die aand en oor die algemeen is hulle nie oorgewig nie. Dit is weens die feit dat hulle lae-vet kosse en baie groente eet. Sodra hulle begin om 'n Amerikaanse dieet te eet (hoë-vet, hoë-suiker) dan tel hierdie mense ook gewig op. Dus is dit nie die tyd van die dag wanneer hulle eet, maar wel die soort kos was hulle eet, wat bydra tot gewigstoename.
Sterkte met die oefeninge (ten minste sal die koeler wees in die aand)
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement