advertisement
Question
Posted by: Angel | 2012/04/02

Oefening en dieet

Ek wil graag jou opinie oor my dieet he. Ek oefen ten minste 1 keer ''n dag, soms twee keer. My program en dieet lyk as volg:

Oggend: Spinning
Ontbyt: HI fibre bran en jogurt
Snack: Peer/appel
Middagete: 1 sny volgraanbrood met 1/3 koppie maaskaas of Tunaslaai met ''n sny brood
Middag: 1 uur oefenklas/bootcamp
Aandete: Groente en hoender/vis

Ek sal jou opinie baie waardeer!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Angel
Jy noem nie of jy besig is met verslanking of om vir 'n spesifieke sport te oefen (bv. Comrades, ens). Indien jy wel poog om gewig te verloor, behoort jy wel dit reg te kry aangesien jou dieet laag in energie is - eintlik so laag dat dit moeilik is om te verstaan hoe jy al daardie oefening regkry op so min brandstof! Verder lyk die dieet heel gebalanseer en ek is bly om te sien dat jy wel 2 porsies lae-vet suiwelprodukte per dag insluit. Navorsing het getoon dat persone wat ‘n hoë kalsiuminname het, nie net hul skelet teen osteoporose beskerm nie, maar ok meer effektief gewig verloor.
Sterkte vorentoe
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2012/04/03

Beste Angel
Jy noem nie of jy besig is met verslanking of om vir 'n spesifieke sport te oefen (bv. Comrades, ens). Indien jy wel poog om gewig te verloor, behoort jy wel dit reg te kry aangesien jou dieet laag in energie is - eintlik so laag dat dit moeilik is om te verstaan hoe jy al daardie oefening regkry op so min brandstof! Verder lyk die dieet heel gebalanseer en ek is bly om te sien dat jy wel 2 porsies lae-vet suiwelprodukte per dag insluit. Navorsing het getoon dat persone wat ‘n hoë kalsiuminname het, nie net hul skelet teen osteoporose beskerm nie, maar ok meer effektief gewig verloor.
Sterkte vorentoe
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement