advertisement
Question
Posted by: ellie | 2010/12/06

oe

maart2010 was ek op skiboot diepsee toe,rit baie stamperig en hARD.2weke later het my oe begin ''blurr vision'' kry, rokerigheid/mistigheid/effe branderigheid...ekt het oogdruppels gebruik,maar geen verbetering..is van oogarts na spesialis waar hy deeglik ondersoek gedoen het en bevind daar is niks ernstig fout nie,slegs baie klein skeurtjie in retina maar het volgens hom reeds toegegroei..het slegs oogdruppels vir droe oe aanbeveel...ek dra bril en het ''floaters''vir 20jr..my gesondheid is bo gemiddeld,eks ''n 47jarige vrou. ek het wel op ''nstadium baie ''sinucons''vir sinus geneem..kan dit wees dat my traankleire opgedroog het want dit voel soms asof ek minder vog in my oe het...as ek oogdruppels ingooi,is daar dun slymerige draadjies wat ek letterlik uit my oe haal..dit raak nou erger en soms veroorsaak dit hoofpyne van inspanning...dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Ellie
Droeë oë kan veroorsaak word deur lae esterogeen (soos in menopause) outo immune siektes, sekere medikasie (soos sinucon)antidepressante, hoë bloeddruk medikasie en anti-inflammatoriese middels soos Neurofen. Probeer iets soos Duratears of Tears Naturale. As jou oë "dra" - geel afskeiding en die ooglede klou aan mekaar is daar dalk 'n infeksie.
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/12/06

Hallo Ellie
Droeë oë kan veroorsaak word deur lae esterogeen (soos in menopause) outo immune siektes, sekere medikasie (soos sinucon)antidepressante, hoë bloeddruk medikasie en anti-inflammatoriese middels soos Neurofen. Probeer iets soos Duratears of Tears Naturale. As jou oë "dra" - geel afskeiding en die ooglede klou aan mekaar is daar dalk 'n infeksie.
dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement