advertisement
Question
Posted by: jess | 2008/09/21

Oë 

Ek sukkel met my oë  dit is altyd rooi dit voel of ek my ooglede kan stukkend krap my ooglede is geswel en partykeer voel dit asof daar iets in my oë  is dan begin dit net weer juk

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Jess

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Dit klink na 'n allergiese reaksie en ek stel voor dat jy Polaratyne tablette, 10mg gebruik, asook Spers-allerg oogdruppels om die simptome te beheer. Hierdie medikasie is oor die toonbank verkrygbaar en is 'n begin punt vir die behandeling van jou allergiese konjunktivitis.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: jess | 2008/09/21

Dokter ,ek is 54j oud en ek het n seertjie op die regterkant van my gesig op die hoek van my oog dit het begin as n bruin vlekkie maarna ek teatree olie aan gewend het dit begin verander na n rooi seertjie daar is egter nog 2 sulke bruin vlekkies by my oog een op my onderste ooglid eneen op my wang been

Reply to jess

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement