advertisement
Question
Posted by: fanus sherman | 2012/05/19

o positief bloedgroep dieet

Kan u asb. vir my die o positief bloedgroep dieet stuur

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Fanus
Ek is nie oortuig dat die sg. 'bloedgroep diëte' op streng wetenskaplike feite gegrond is nie en ek het ook nog nooit 'n wetenskaplike artikel daaroor gelees nie. Dus kan ek nie vir jou na so 'n dieet op hierdie Webwerf verwys nie (ek stuur nie diëte vir my lesers nie). Jy kan die boek wat deur D'Adamo geskryf is by 'n boekwinkel of deur die Internet bekom indien jy so 'n dieet wil volg. 'n Lae-vet, lae-GI (glisemiese indeks) dieet tesame met oefening, kan jou ook help om gewig te verloor. Klik ook op 'Diet & Nutrition' bo aan hierdie bladsy, op 'Weight loss' en dan op 'The Glycaemic Index' om artikels oor hierdie onderwerp te lees.
Vriendelike groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

10
Our users say:
Posted by: Vicky | 2014/01/31

Goeie more Ek sal waardeer indien enige persoon my kan help met die O positief dieet wat n spesifieke dieet is vir bv 7 dae vicky.schoeler@gmail.com Duisende dankies

Reply to Vicky
Posted by: Cathy | 2014/01/06

Ek moet 19 kg verloop dr diagnose temporale arthritis kan julle dieet stuur aangesien dit my spier en gewig te ook aantas.

Reply to Cathy
Posted by: Bonita | 2012/09/07

Wil graag gewig verloor, O positief bloedgroep

Reply to Bonita
Posted by: mari brits | 2012/08/20

ek is 29 weeg 85 en is 1.5 lank, help asseblief

Reply to mari brits
Posted by: Piet | 2012/07/21

I AM 54 nEED A Diet

Reply to Piet
Posted by: PJ Joubert | 2012/07/21

I Am 54 Need a Diet

Reply to PJ Joubert
Posted by: Heilda Kotze | 2012/07/13

Kan u asb. vir my die dieet vir bloedgroep O-Positief stuur.

Reply to Heilda Kotze
Posted by: Monica | 2012/06/27

need to loose weight urgently, I am 20kg overweight

Reply to Monica
Posted by: Piet Muller | 2012/05/20

Ek is A+ en het D''Adamo se riglyne gevolg met groot sukses

Reply to Piet Muller
Posted by: DietDoc | 2012/05/20

Beste Fanus
Ek is nie oortuig dat die sg. 'bloedgroep diëte' op streng wetenskaplike feite gegrond is nie en ek het ook nog nooit 'n wetenskaplike artikel daaroor gelees nie. Dus kan ek nie vir jou na so 'n dieet op hierdie Webwerf verwys nie (ek stuur nie diëte vir my lesers nie). Jy kan die boek wat deur D'Adamo geskryf is by 'n boekwinkel of deur die Internet bekom indien jy so 'n dieet wil volg. 'n Lae-vet, lae-GI (glisemiese indeks) dieet tesame met oefening, kan jou ook help om gewig te verloor. Klik ook op 'Diet & Nutrition' bo aan hierdie bladsy, op 'Weight loss' en dan op 'The Glycaemic Index' om artikels oor hierdie onderwerp te lees.
Vriendelike groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement