advertisement
Question
Posted by: Lin | 2008/10/06

Nuwe vissies

Ek het ' n 50cm by 50 cm tenk. Koue water. Daarin het ek ' n luis (algae eater) en ' n goudvissie. Beidie die'  lewe nou al in die'  tenk vir amper ' n jaar. 5 ander vissies wat daarin was is almal dood. Ek het verlede naweek 4 klein goudvissies gekoop en die sakkie met die vissies in in die tenk gesit en bietjie bietie water bygetap.
Daar' s nou alreeds 3 van die'  vissies dood. Maar die slangetjie en eerste goudvissie makeer niks (inteendeel hulle floreer).
Dis die 3de keer wat ons probeer om nuwe vissies by te sit.
Daar' s niks fout met ons water nie, ons het ' n sample saamgevat om te laat toets.
En ons het by 3 verskilende troeteldierwinkels gekoop.
Wat kan die probleem wees?

Dankie vir u tyd

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Hallo Lin

Gaan na 'n petshop met baie visse en 'n goeie reputasie, hulle is die beste persone om voor raad te vra. Hulle leer ons veeartse niks oor visse nie!

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement