advertisement
Question
Posted by: Wendy-Kay | 2010/08/12

Nuwe Virus?

Hi Dok.
Ek het gister my seuntjie by die kleuterskool op getel. Die juffrou het aan al die ouers `n brief uitgestuur waarin hul ons waarsku van `n " nuwe virus"  wat blykbaar onder die kinders is. Hul se dis vreeslik aansteeklik en gevaarlik. Simtome: Loop neus, Hoes en Braak en Lighoofdig. Hul vra ons dat as ons kinders hierdie simtome vir meer as `n week het, ons hul dadelik dokter toe moet vat vir toetse vir hierdie nuwe virus. my seuntjie se neusie loop erg vir meer as `n week en hy het soms `n hoesie of wat. Ek het vir hom meds gekry by apteek. Wat ek wil weet is, is daar `n nuwe virus onder die kinders, is dit gevaarlik, wat is die naam van hierdie virus en moet ek bekommerd wees or my seun met sy neusie op die oomblik? Asb dok gee raad. Dankie. Wendy

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Wendy
Ek dink hulle bedoel die varkgriep virus wat hierdie simptome kan veroorsaak. Dit gee gewoonlik koors, diaree en braking, hoes, lyfseer, keelseer en verkoue simptome. As hy net 'n helder waterige loopneusie het, geen koors nie, nie kla van lyfseer en kopseer en nie pap en lusteloos is nie, kan jy net behandel vir 'n verkoue.
Sien ook http://www.education.com/magazine/article/swine-flu-parents-worried/
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/08/12

Hallo Wendy
Ek dink hulle bedoel die varkgriep virus wat hierdie simptome kan veroorsaak. Dit gee gewoonlik koors, diaree en braking, hoes, lyfseer, keelseer en verkoue simptome. As hy net 'n helder waterige loopneusie het, geen koors nie, nie kla van lyfseer en kopseer en nie pap en lusteloos is nie, kan jy net behandel vir 'n verkoue.
Sien ook http://www.education.com/magazine/article/swine-flu-parents-worried/
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement