advertisement
Question
Posted by: Lee | 2011/01/19

nuwe verhouding

ek is in n nuwe verhouding na 2 jaar se egskeiding, (43). Die man is ''n alkoholis, maar is baie lief vir my. hy het my nog nooit sleg behandel nie, behalwe dat hy een dag se hy is lief vir my en die volgende dag hoor ek niks van hom nie. Hy se dit is goed dat ek hom mis want dan wardeer ek hom meer. Ek geniet die aandag en die liefde. moet ek hom nou maar net aanvaar hoe hy is of wat?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

An alcoholic ALWAYS loves alcohol more than he loves anyone else. Maybe you feel you really want attention and afection, but this may really not be a good way to get it.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

7
Our users say:
Posted by: SPEURDER FABER | 2011/01/20

ag nee Lee, hy gaan jou lewe verwoes, alkoliste dink net aan hulle self, los die verhouding asseblief, jy gaan jou kop hard stamp en bitter seerkry, jy sal die regte persoon ontmoet, GROOT ASSEBLIEF, ek het met my eie oë  al gesien hoe ''n vrou haarself respek en trots verloor deur met ''n alkolis getroud te wees.

Hoop jy lees die terugvoering van almal hier.

Reply to SPEURDER FABER
Posted by: Nicky | 2011/01/19

Ek het onlangs ''n verhouding met ''n man gehad wat ELKE DAG van sy lewe drink ... maak nie saak wat die omstandighede is nie! As hy my saans ge -|- ak het, het dit altyd in ''n gevloekery van sy kant af beeindig! Nee wat ..ek is so bly dat ek uit daardie situasie is. Dit was net f... voor en f.... agter en dan se hy vir my hy hou baie van my maar wil ook sy vryheid geniet ens. Ek is in ''n baie beter plek nou sonder die man in my lewe .. hy was ook ''n " verbal abuser"  .. as hy vies was oor iets, het hy dit op my uitgehaal en dit het altyd in ''n bakleiery ontaard. Ek dink jy sal sommer baie beter af wees sonder die ou! Wat het " liefde"  in elk geval daarmee te doen wanneer hy jou net -|- ak as dit hom pas ... nee jong laat die man se voete raas .. ek is seker jy kan beter doen as dit!

Reply to Nicky
Posted by: P | 2011/01/19

Jy is tans nie beter gewoond nie en nou beindruk die eerste ou jou. Jy weet jy gaan net probleme met hom kry, ls hom eerder nou as later.

Reply to P
Posted by: Lee | 2011/01/19

dankie julle.

Reply to Lee
Posted by: Ella | 2011/01/19

Nee Lee - nee.
Jy se hy''s baie lief vir jou. Maar jy weet ook hy is baie lief vir sy drank. Wie dink jy gaan wen op die langduur?
Wees goed vir jouself en klim uit voor dit verder gaan.

Reply to Ella
Posted by: ......... | 2011/01/19

Die man is ''''n alkoholis.......ag nee wat jy mors jou tyd!

Reply to .........
Posted by: cybershrink | 2011/01/19

An alcoholic ALWAYS loves alcohol more than he loves anyone else. Maybe you feel you really want attention and afection, but this may really not be a good way to get it.

Reply to cybershrink

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement