advertisement
Question
Posted by: Elizabeth | 2009/01/11

Nuwe hond domineer ou hond

Ek het ' n St Bernard tefie aangeneem, en my Duitse Herdershond tefie vind dit moeilik om haar te aanvaar (albei is 8 jaar). Sy hardloop weg, kruip agter die bank in,ens. Ek sien die St Bernard lig haar stert in ' n dominante manier as sy naby haar kom, en ek wil die situasie oplos omdat albei veilig en gelukkig moet voel - enige raad??

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Hallo Elizabeth

Jy moet die mees dominante hond is die posisie ondersteun. Gee aandag, kos ens eerste vir die hond wat dominant is. Meeste mense doen dit andersom en dan wil die dominante hond met alle geweld sy posisie bevestig en dan kom daar moelikheid.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: WR | 2009/01/12

Persoonlik dink ek dat jy 1 van 2 keuses het - Hou hulle apart. of kry ' n behaviourist in wat kan help. Hulle is nie meer jong honde nie - en my insiens is dit nie reg dat die oorspronklike hond se ' happy-life'  nou na die van ' n subordinate gereduseer word nie.
Die ander probleem wat kan ontstaan is dat die GSD op een dag kan besluit dat genoeg is genoeg en retaliate - en dan kan een of albei erg beseer word.
Ek sien eerlikwaar nie dat daar beterskap in die verhouding gaan gebeur nie. As albei honde nie van jongs af gesosialiseer was nie (en dit klink nie so nie) kan en gaan jy heel waarskynlik later moeilikheid optel. Honde wat 8 jaar oud is, is ouer, en dus nie meer so aanpasbaar nie.
My 2 pennies.

Reply to WR
Posted by: Elizabteh | 2009/01/12

Albei is reggemaak, jammer -dit is seker onduidelik gestel - die St Bernard domineer die Dutse Herdershond!

Reply to Elizabteh
Posted by: Zexeon | 2009/01/11

Jy kan dalk die duitse herdershond gee vir iemand wat nie honde het nie en baie aandag aan haar kan gee of jy kan haar los laat hulle so aangaan en later sal sy dalk meer aggressief raak as sy kleintjies gehad het want sy is eintlik ' n kwaaier tipe hond of ....

Reply to Zexeon
Posted by: WR | 2009/01/11

Elizabeth, dit gaan moeilik, tot heel waarskynlik onmoontlik wees om die twee saam te laat loop.
Is altwee al reggemaak?

Reply to WR

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement