advertisement
Question
Posted by: Susan | 2009/11/16

Nuwe erf

Ons trek die naweek na ' n nuwe huis toe, die vorige eienaar het twee honde gehad. Dink julle dat dit nodig is om iets op die gras te spuit vir bosluise en wat? En ook op die plaveisel rondom die swembad?
Ja ek is paranoies, die twee worsies is my kinders en ek sal baie hartseer wees as hulle ' n siekte of iets moet optel by die nuwe huis!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Hallo Susan

Spuit net die matte vir vlooie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: Cybervet | 2009/11/30

Hallo Susan

Spuit net die matte vir vlooie.

Reply to Cybervet
Posted by: MJ | 2009/11/20

Sorg dat julle Frontline of Fiprotec spot-on op hulle sit sodat as daar moontlike bosluise is, hulle beskerm sal wees daarteen, ook dat hulle inentings op datum is.

Reply to MJ
Posted by: GD Mom | 2009/11/17

En as jou twee kinders nie gewoond is aan ' n swembad sal ek voorstel dat jy voorsorg tref dat hulle nie per ongeluk kan inval nie.

Reply to GD Mom
Posted by: Chill | 2009/11/16

Kry ' n dosis Advantix vir elke hond by jou veearts.

Dit behoort enige probleme te voorkom.

Reply to Chill

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement