advertisement
Question
Posted by: Suzie | 2011/02/17

Nutrament T

Dankie Dok Bets, maar lyk tog of dit van die mark af is. Ek het bietjie op die website geloer. Daar is nou ander plaasvervangers. Dis jammer.

Ek het dit 10 jaar gelede gebruik en dit het my baie gehelp. Nou is ek weer besig om te herstel na ''n virus infeksie (naar, braak diaree en koors vir 2 weke), maar dit gaan stadig, ek het baie gewig verloor (weeg 49kg en is 1.7m lank)

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hi Suzie
Dis nou slegte nuus...by Dischem het hulle ook 'n aanvuller (eie brand) wat mens vir kanker pasiente, HIV pasiente en chronies siek pasiente kan gebruik maar ek het geen idee hoe dit proe nie!
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: griet | 2011/02/18

Probeer LIFEGAIN, dit is fantasies!!!

Reply to griet
Posted by: Cyberdoc | 2011/02/17

Hi Suzie
Dis nou slegte nuus...by Dischem het hulle ook 'n aanvuller (eie brand) wat mens vir kanker pasiente, HIV pasiente en chronies siek pasiente kan gebruik maar ek het geen idee hoe dit proe nie!
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement