advertisement
Question
Posted by: Angel | 2010-09-09

Nose

Dit voel of ek seertjies het in die punt van my neus. Dit was eers net aan die een kant en later het dit oorbeweeg na die anderkant en nou is dit aan albei kante.

Dit kom en gaan die hele tyd. Met tye is dit so seer dat ek nie my neus kan vryf, en ek kan agterkom dat daar bloed en rofies alhoewel dit nooit letterlik bloei nie.

Die seertjies kom en gaan nou al van November verlede jaar.

Wat kan dit veroorsaak ?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Angel
Mens se neus kan ook maklik Staph aureus bakterie infeksie kry - Bactroban werk goed daarvoor. Probeer die room in die neus vir 'n week tot 10 dae.
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010-09-13

Hallo Angel
Mens se neus kan ook maklik Staph aureus bakterie infeksie kry - Bactroban werk goed daarvoor. Probeer die room in die neus vir 'n week tot 10 dae.
dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement