advertisement
Question
Posted by: Ek | 2011/08/29

non existant libido

More doc

Dit is vir my baie erg om die volgende vraag te vrae, maar sal waardeer as ek bietjie raad kan kry.

Ek is n 35 jarige vrou. Is al op voorbehoedmiddels vanaf std 8, agv van moeilike pynlike siklusse. Is die laaste 4 jaar op Yasmin en vanaf Januarie op Yaz. Die afgelope 2 jaar menstrueer ek glad nie meer nie. Ek is baie verantwoordelik met my jaarlikse ginekologiese toetse en het ook hormone getoets. My estrogeen was baie laag, maar verder is alles normaal.

Afgelope tyd het ek net geen aptyt vir intiem nie en dit is besig om my huwelik te affekteer.

Wat is my opsies? Is daar ander tipe hormone wat gebruik kan word? Is daar enige medikasie wat ek kan gebruik om die wanbalans reg te stel.

Ek is nou lekker rooi in die gesig?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Ek stel voor dat jy jou dokter vir 'n voorbehoedmiddel met 'n hoer estrogeen vlak konsulteer. Vra ook jou dokter om jou vry testosteroon vlak te toets. Net soos estrogeen is testosteroon ook een van die belangrike hormone in 'n vrou se liggaam.

Terugvoering sal waardeer word.

Groete






Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement