advertisement
Question
Posted by: Gesiggie | 2011/02/23

Nogsteeds nekpyn

Hi Dokter,

Ek het nou al van die 21ste Jan. af permanente seer en stywe nek en gaan 2 keer per week vir Physio en sy wil al ''n rubber hamer aanskaf en vir my gee, want NIKS kry my spiere en nekpyn beter nie.

Die pyn en drukking is aan die linker kant van my nek. Ek kan glad nie my ken op my bors kry nie en kan nie agter toe met my kop nie. Sywaarts ook pynlik en ek word in die nag wakker as ek van die een sy na die ander draai.

Watter kant van die nek sit die ekstra rib?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageOrthopaedic Specialist Forum

Met die graad van pyn in jou nek moet jy X-strale kry van die nek en 'n ortopeed sien wat met nekke werk. Daar kan 'n "prolapsed disc " in jou nek wees. Die ekstra rib kan enige kant en gewoonlik aan beide kante voorkom

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Orthopaedic Specialist Forum | 2011/02/27

Met die graad van pyn in jou nek moet jy X-strale kry van die nek en 'n ortopeed sien wat met nekke werk. Daar kan 'n "prolapsed disc " in jou nek wees. Die ekstra rib kan enige kant en gewoonlik aan beide kante voorkom

Reply to Orthopaedic Specialist Forum
Posted by: Lala | 2011/02/24

Hi Gesiggie
Ek het vir baie lank vir fisio gegaan en ook niks gehelp. Uiteindlik uitgevind my disc tussen C3 -C4 het uitgeskuif. In so geval kan hulle jou nek slaan tot hy blou is, dit sal seer bly. So meskien moet jy maar by ''n ortopeed uitkom en laat neem ''n MRI van jou nek. Dan sal hulle presies sien waar jou probleem is.

Reply to Lala

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement