advertisement
Question
Posted by: Helena | 2012-02-20

Nog ''n vraag

Dokter, ek het ''n lang dag. Hoe gereeld moet ek uit mekaar eet?

Ek staan 5h op, eet ontbyt tussen 6 en 7.
Gym van 5 tot 6 en Dinsdae en Donderdae 7 tot 8 ook.
Gaan slaap so tussen 10 en 11h saans.
Eet aandete na gym.

Dankie vir die hulp.

Groete,
Helena

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Helena
As jy so 'n lang dag het (tot 18 ure), sal jy die dag eweredig moet verdeel en elke 3 ure iets moet eet (3 groter maaltye en 3 versnaperings). Die versnapering voor slapenstyd kan bv. 'n glas lae-vet melk wees, wat ook slaap aanhelp danksy die triptofaaninhoud.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2012-02-20

Beste Helena
As jy so 'n lang dag het (tot 18 ure), sal jy die dag eweredig moet verdeel en elke 3 ure iets moet eet (3 groter maaltye en 3 versnaperings). Die versnapering voor slapenstyd kan bv. 'n glas lae-vet melk wees, wat ook slaap aanhelp danksy die triptofaaninhoud.
Groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement