advertisement
Question
Posted by: Karin | 2010/04/13

Nog ''n Q-koors geval

Hallo Dokter,

Ek het ''n rukkie gelede op die Forum gehoor daar is nog iemand in op die Forum wat Qkoors het. Sou haar graag wou ge -|- ak het, want dit blyk ''n rare geval te wees in ons land) Ek was baie siek en het ''n koors van 39 tot 40 grade gehad en is verskeie kere in die hospitaal opgeneem vir Encephalitis / Meningitis.

''n Infeksie Spesialis het bloedkulture getrek en die diagnose gemaak. Die afgelope 4 jaar sukkel ek erg met " relaps Qfever"  en die ander komplikasies wat daarop volg.

Is daar iemand in Suid Afrika wat spesialiseer op hierdie gebied? Waar kan ek meer waardevolle inligting kry omtrent die siekte en hoe om daarmee saam te leef, want ek het op Google gelees dat dit tussen 1 en 20 jaar kan aanhou.

Bo dit als sukkel ek ook met sikliese neutropenie.

Dankie Dok, jou hulp sal baie waardeer word.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Karin
Waar bly jy ? Daar is 'n dokter in Pretoria wat spesialiseer in infeksie siektes.
http://www.nlm.nih.gov/medlineplus/ency/article/001337.htm
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Schalk | 2014/01/08

Dr, Wie is die dokter in Pretoria wat spesialiseer in infeksie siektes ? EK het akute q-koors gehad en dink dis nou weer terug na ek 10 maande van die medikasie af is. Groete, Schalk

Reply to Schalk
Posted by: Karin | 2010/04/14

Ek woon in Pretoria, Waverley omgewing.

Reply to Karin
Posted by: cyberdoc | 2010/04/13

Hallo Karin
Waar bly jy ? Daar is 'n dokter in Pretoria wat spesialiseer in infeksie siektes.
http://www.nlm.nih.gov/medlineplus/ency/article/001337.htm
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement