advertisement
Question
Posted by: Gesiggie | 2010/08/24

Nog ''n LPR vraag...

HIi Doc,

Dankie vir die link. Ek het dit gaan nalees en behalwe vir ''n nou en dan choccie, is daar nie juis iets wat ek uit my dieet kan skakel nie. Ek het nie gewig om te verloor nie (ek het al van Jan. tot nou 10kg verloor a.g.v. swak eetlus) en ek drink reeds medikasie (was eers op Altosec vir ''n jaar lank en nou die Ultak en Lansoloc).

Die 24hr PH toets het gewys dat ek slegs 1,5 ure van die 24uur ''n lae PH telling onder 4 gehad het. Dus is dit nie Acid wat my keel so seer maak en my stembande brand nie... so erg dat die Internis mos gedink het ek is Bulimies... gelukkig glo my ENT in my.

Help asb. Doc. Wat anders, as LPR, kan my keel so seer en stem hees maak?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hi Gesiggie
ek het vir jou gaan oplees oor ander oorsake:
a sore throat that lasts for longer than a week is often caused by allergies, or exposure to humidity, smoking, irritation from heating and cooling systems. Infectious mononucleosis is a type of virus EBV induced sore throat that lead to recurrent sore throat with swollen tonsils and lymph nodes in addition to other specific symptoms and signs.

Het jy 'n volbloed telling en EBV toets gehad?
Probeer bietjie Tonsillyte of Tonsilla elke dag vir 'n paar dae? (homeopatiese meds - kry OTC by die apteek)
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/08/24

Hi Gesiggie
ek het vir jou gaan oplees oor ander oorsake:
a sore throat that lasts for longer than a week is often caused by allergies, or exposure to humidity, smoking, irritation from heating and cooling systems. Infectious mononucleosis is a type of virus EBV induced sore throat that lead to recurrent sore throat with swollen tonsils and lymph nodes in addition to other specific symptoms and signs.

Het jy 'n volbloed telling en EBV toets gehad?
Probeer bietjie Tonsillyte of Tonsilla elke dag vir 'n paar dae? (homeopatiese meds - kry OTC by die apteek)
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement