advertisement
Question
Posted by: Helena | 2009/11/16

Nog ' n vraag

Ek het vroeë r die jaar vir doker gesê  my nippel jeuk. Dokter het gesê  ek moet room aan smeer en ek het. Dit was beter. Maar dit jeuk nou weer. Het weer room aangesmeer, het spesiaal nippel room gaan koop en dit wil nie weg nie. My bors is al gevoelig van die jeuk en krap. Kan dit my voorbehoedmiddel wees? Ek is op Marvelon vir amper 2jaar nou. Ek doen gereeld ' n toets op myself om te voel vir knoppe op my borste en gelukkig niks. Dit bekommer my. Wat kan dit wees?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Helena
Kyk net of daar 'n uitslag is - dit kan 'n ekseem of 'n swaminfeksie wees. Mens kry ook 'n tipe borskanker wat soos 'n ekseem lyk so laat jou dokter dit liewer ondersoek.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2009/11/16

Hallo Helena
Kyk net of daar 'n uitslag is - dit kan 'n ekseem of 'n swaminfeksie wees. Mens kry ook 'n tipe borskanker wat soos 'n ekseem lyk so laat jou dokter dit liewer ondersoek.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement