advertisement
Question
Posted by: Tams | 2011/05/31

No day off since March

Ek het nou al vir meer as 10 jaar ''n permanente afskeiding. ''n Papsmeer is gedoen nadat ek my dogtertjie gehad het maar niks snaaks was daar nie. Ek het ook verlede jaar vreeslik begin bloei, so dat ek na ''n nooddokter toe was vir hulp. Ek het medikasie gekry wat dit vir ''n week gestop het en daarna het dit weer na normaal terug gekeer. Ek het nou al van Maart seker 10 dae gehad wat ek nie gemenstueer het nie. Wat kan gedoen word? Is daar ''n meer permanente oplossing? Die dokter het toe iets genoem van ''n skraap wat gedoen kan word? Wat behels dit?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

The cause for your abnormal bleeding needs to be determined. It could be hormonal, or due to a fibroid or other problem with the uterus or cervix. The treatment will depend on what is wrong. I would suggest that you see a gynaecologist.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Me | 2011/06/02

Hi,
Ek dink daar is eintlik baie wat gedoen kan word, dit hang net af of jy nog wil kinders hê . ''n Gewone skraap is maar net waar hul ''n laag endomitrium van jou baarmoeder af verwyder. Ek weet egter nie of dit sal help, want my dokter se dis maar dieselfde as wat gebeur met mentruasie. Ek het ook al gehoor van ''n tipe skraap - maar dan brand hul die endomitrium weg, en kan jy nie weer kinders kry. Sterkte

Reply to Me

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement