advertisement
Question
Posted by: skepties | 2011/02/28

NLS masjien vir " bodyscan" 

Ek wil gaan vir ''n " bodyscan"  wat gedoen word deur ''n NLS masjien. Is dit maar net ''n geldmaak foefie of werk die masjien regtig. Blykbaar tel hul kanker in vroee stadiums ook op. Ek het op youtube die video gekry.

youtube(.)com/watch?v=WvdR_od3RDk
haal maar die () weg, want anders lyk dit ek wil iets adverteer

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Skepties
Ek sou nie vir een gegaan het nie, tensy jy verdagte simptome het wat dui op kanker, of 'n sterk familie geskiedenis het van kanker en jou dokter dink dis nodig. Sekere kankers tel mens op met bloedtoetse, ander met kolonoskopiee of ander ondersoeke soos biopsies. Net soliede tumore wat redelik groot is sal mens op 'n body scan sien.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011/02/28

Hallo Skepties
Ek sou nie vir een gegaan het nie, tensy jy verdagte simptome het wat dui op kanker, of 'n sterk familie geskiedenis het van kanker en jou dokter dink dis nodig. Sekere kankers tel mens op met bloedtoetse, ander met kolonoskopiee of ander ondersoeke soos biopsies. Net soliede tumore wat redelik groot is sal mens op 'n body scan sien.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement