advertisement
Question
Posted by: Gesiggie | 2010/10/25

Nissen fund. operasie

Hi Doc,

Wat is die kriteria om ''n shirurgiese kandidaat te wees vir herstel van LES? Ek was vandag weereens by GP aangesien ek geen verligting van die Nexium kry nie en my mond en keel seer en stukkend is van reflux.

Die GP gaan more die impendansie verslag by die Gastro Ent. kry en hy kan nie meer medikasie voorskryf nie en stel voor dat ek terug gaan na Gastro Ent. gaan en dalk ''n kandidaat vir shirurgie is.

Ek wil werklik nie onnodiglik vir operasie gaan nie en wil graag weet: waanneer is operasie aangedui en nodig?

Baie dankie,

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagezENT Expert

Geagte Gesiggie

Bespreek die verslag met jou Gastroenteroloog in samewerking met 'n chirurg wat spesialiseer in endoskopiese Nissen fundaplikasie prosedures. Die algemene riglyn is dat jy 'n kandidaat is vir chirurgie as optimale konserwatiewe hantering nie slaag nie. Hierdie indikasies is buite die ENT veld, en sal bes hanteer word deur die betrokke chirurg.

Groete

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement