advertisement
Question
Posted by: griet | 2011/05/27

nikotienamid

Hallo dok My man is 51 en het arthirits begin kry so drie jaar terug. Dit is gediagnoseer as rheumatoide arthiritis. Ons het nie medies nie en probeer hom so goedkoop moontlik behandel, ek het opgelees op die internet oor die gebruik van nikotienamid daarvoor en dit klink baie positief, nerens is daar egter ''n aanduiding van wat die dosis per dag moet wees nie. Kan u dalk help?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Griet

Nikotienamid is Vitamien B3. Die artikel wat ek gevind het, dui aan dat dit wel 'n anti-inflammatoriese werking het en word veral aangewend vir die behandeling van inflammatoriese aknee. Dit sal nie skadelik vir jou man wees om dit te probeer nie. Dit is beskikbaar by gesondheid winkels en die dosis word op die produk aangedui. Let asseblief daarop dat die meeste mense warm gloede, met gepaardgaande vel reaksies ondervind.

Indien hy wel hierdie reaksie kry, moet hy Aspirien neem om die reaksie te stop en dan maar liewer die produk staak.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: jack | 2011/05/30

Hy moet elke dag ''n Puricos drink

Reply to jack

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement