advertisement
Question
Posted by: Molly | 2012/09/11

Nierversaking

Goeie more, ek is gediagnoseer met Kidney failure. Klaarblyklik skei ek te veel proteien en kreatien af. Ek was al in die hospitaal vir 24uur toetse wat dan negatief is maar sodra ek by die huis is is die uitskeiding weer hoog. Die internis het ''n paar oorsake gesoek, soos bv gebruik van pynpille, Monster energie drink, Bioplus ens maar ek kan eerlik se ek gebruik dit nie. Ek het ''n interesante artikel gelees oor gout en dat dit moontlik die oorsaak kan wees.
Ek het nou poliepe in die baarmoeder verwyder en die ginekoloog se ek moet terug na die Internis. Sy het tydens die operasie opgemerk dat die niere nie goed lyk nie en sy is bekomerd. Sy het my ook na ''n dieetkundige verwys - sy se ek neem reeds die minimum protiein in. Ek is op medikasie vir cholestrol en hoe bloedrruk, Suiker is normaal.
Ek weet nie wat om te doen nie aangesien die internis nie vir my ''n opvolg besoek, dieet of medikasie gereel het nie.Alhoewel sy tog gese het daar is rede tot kommer.
Ek sal bly wees as u dalk vir my meer hieroor kan vertel of verwys na artikels. Dink u ek moet ''n Uroloog gaan sien?
Baie dankie vir u tyd.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Molly

Ek stel voor dat 'n konsultasie met 'n nierspesialis reel. Ek is nie seker oor wat jou presiese diagnose is nie en kan daarom nie met artikels help nie. Kan jy dalk meer spesifiek wees?

Groete

Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

12
Our users say:
Posted by: willie | 2016/02/26

het bloed in my urine-lyk soos koffie -ek dink dit kan my niere wees want my prostaat is verwyder-het antibiotika begin gebruik, maar help nie, is daar iets anders wat ek kan drink-ek hoor koeksoda-ek is 68 en het nie n mediesefonds nie, is op bloeddrukpille maar het dit eers gestaak,ek drink baie water maar die skynsel hou nie op nie. raad asb.

Reply to willie
Posted by: Russel | 2016/02/23

My broer 48jaar oud het sy been verloor agv suiker. Hy het ook bloeddrukprobleme. Die hospitaal het hom nou gese dat hy ni meer kortisoon inspuitings en diabeetpille moet gebruik nie want sy niere fungeer nie meer nie. Hy lyk op die oog af nog goed. Wat kan hy nog doen. Hoe lank leef so n persoon nog. Dankie My Whattsapp is 0832976088

Reply to Russel
Posted by: Anonymous | 2015/10/30

Hallo Dr, My pa van 82 sukkel met erge pyne in sy lae rug (ek sou se omtrent net onder die onderpunt van sy niere). Verder sukkel hy *meestal met lae bloedruk, * moegheid, * kla dat sy brein sukkel om dinge te onthou *soms sukkel hy baie met asemhaling *met tye het hy weer baie hoe bloeddruk *met tye het hy 'n swak eetlus dan eet hy weer normal Hy het ook 'n knie vervanging gehad en sukkel baie met erge pyne in die ander knie en drink dan ook van tyd tot tyd anti-inflammatoriese capsules. Weens die uiters lae bloedruk gebruik my pa baie sout (die pinkes) op sy kos en drink dan ook Bovril soos benodig. Alhoewel hy baie water drink, passer hy urine slegs teen die einde van die dag en dan sal hy 1 - 2 maal in die nag ook. Sou u se dat hierdie 'n nier problem kan wees? Is daar 'n spesifieke dieet wat gevolg moet word en wat moet vermy word in hierdie geval? Baie dankie vir die antwoord.

Reply to Anonymous
Posted by: Anoniem | 2015/09/30

Na my jaarlikse bloedtoetse het die internis gevind dat ek nierversaking het. Ek het al vir jare laerugpyn, maar ek het geen simptome gehad wat vir my 'n aanduiding gegee het dat ek probleme met my niere het nie. Die dr. het al my anti-inflammatoriese medikasie en waterpille gestop. Verder vermy ek alle oormatige sout soos peuselhappies, soutvleis. polonies ens. Ek gebruik nog medikasie vir cholestrol, skildklier, Lancop, Arycor, Carloc en Ecotrin. Ek het meestal lae broeddruk en bloedarmoede, Wat moet ek doen om die kwaal in toom te hou en hoe sal ek weet dat dit vererger, behalwe vir die jaarlikse bloedtoetse?

Reply to Anoniem

Reply to Anoniem | 2 comments (hide)
Posted by: Anoniem | 2015/10/03

Asking for comment on my e;mail

Posted by: Anoniem | 2015/10/03

Asking for comment on my e;mail

Posted by: Alta | 2015/08/24

Ek is al 15 jaar 'n tipe 1 diabeet en is so 5 jaar terug gediagnoseer met nierversaking,stadium 1. My diabetes is baie ongekontroleerd en ek het 'n katatoniese blaas wat ek daagliks met behulp van 'n kateter drein. My niere bly egter die laaste paar weke aanhoudend pyn,veral as ek 'n lang ruk gele het. Die pyn strek van agter by my niere na my sye en maag toe. Daar is altyd protiene in my uriene as ek by my kliniek 'n urientoets doen. Dit raak ondraaglik. Wat is die tekens dat nierversaking vererger?

Reply to Alta
Posted by: pieter meyer | 2015/01/06

Hi ek sit met n skerp pyn in my sy en dit trek na my maag se kant toe ek is so gewoond om play , redbull , monster ,te drink kan dit my niere wees wat besig is om in te gee hierdie is my whatsapp nr 0820527866

Reply to pieter meyer | 1 comment (hide)
Posted by: Lana Marais | 2015/03/06

Hi ek het presies dieselfde simptome gehad vir 2 jaar en toe hulle uiteindelik my stuur vir 'n CT scan toe sit daar 2 nierstene met 'n deursnee van 2cm Kyk vir nierstene eers

Posted by: Molly | 2012/09/19

(Vorige korrespondesnie verwys:
Ek stel voor dat ''n konsultasie met ''n nierspesialis reel. Ek is nie seker oor wat jou presiese diagnose is nie en kan daarom nie met artikels help nie. Kan jy dalk meer spesifiek wees?)

More Dr. Ek is maar ''n leek al wat ek weet is dat ek te veel proteine afskei wat klaarblyklik die niere beskadig.

Reply to Molly

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement