advertisement
Question
Posted by: Casper B | 2011/06/02

Nierstene/Infeksie

My vrou kry infeksie en weet nie daarvan nie. Dit is gewoonlik nierstene. Dit is nou ongeveer 26 in 15 jaar en kan nie ''n jaar deurgaan sonder nierstene of erge infeksie nie. DIe uroloog is ook al moedeloos. Wanneer die stene verwyder word onder narkose styg haar koors en bloeddruk geweldig en bly sy vir ''n week en langer in hospitaal. Die Uroloog noem dat dit agv die stents is. Hoe en waar kan ons ander meer spesialis oplossing kry asb.
Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Casper B

Ek stel voor dat julle 'n tweede opinie kry. Jy kan jou naaste hospitaal kontak vir kontak besonderhede van 'n ander uroloog.

Kan jy asseblief verduidelik wat jy bedoel met "as gevolg van die stents".

Groete



Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Casper B | 2011/06/03

Thank you Laurel, we will surerly make contact and try and see your Urologist

Reply to Casper B
Posted by: Casper B | 2011/06/03

Dankie Dr Anrich
Die Uroloog beweer dat die stents die nierpype en niere irriteer en dit veroorsaak dat die koors styg. Ek verstaan dit ook nie mooi nie, maar dit is sy woorde. Die stents word gewoonlik na sy mening te gou verwyder, juis om die koors te probeer stabiliseeer, en dan gaan dit wel beter en word sy ontslaan uit die hospitaal. Soos die Uroloog al genoem het, haar geval is uitsonderlik en is hy ookal moedeloos.
Dankie

Reply to Casper B
Posted by: Laurei | 2011/06/02

There is an excellent urologist at Wilgeheuwel Hospitaal, Dr van Graan. He sorted out other things for me but was completely smart and sharp. He performed an operation on me which changed my life. Please contact the hospital for his detials.

Reply to Laurei

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement