advertisement
Question
Posted by: madie | 2012/03/05

nierfunksies

hi doc,ek is 45 jr oud,is op coversyl plus 4.25 mg en lomanor 10 mg vir bloeddruk,ek het afgelope 3 weke pyn in laer rug en my bene en enkels swel verskriklik op,my een voet voel dood bo op en my enkels pyn geweldig,het nierfunksie toets gehad: sodium 136 mmol/L potassium 3.7 mmol/L chloride 101 mmol/L tot.CO2 27.1 mmol/L urea 5.1 mmol/L en creatinine 92 mmol/L is dit normaal of moet ek dr toe gaan,was by dr 2 weke terug en hy se ek makeer niks,maar ek weet nie,my hele lyf voel kramperig en bewerig so asof spiere is spamsa gaan...voel nie reg nie,kry ook erge hartkloppings,ek drink ook n ligte waterpilletjie ( amiloretic)

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Madie

Jy moet jou dokter herkonsulteer en hom van jou simptome in kennis stel. Jou dokter moet ook 'n EKG doen om enige hart patologie uit te skakel. Jou laerug pyn kan die oorsaak wees van die dooie gevoel bo op jou voet. Intussen kan jy Saltabs gebruik. Dit is verkrygbaar oor die toonbank by apteke.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement