advertisement
Question
Posted by: SP | 2011/03/10

Niere

Wat beteken dit as ''n dokter proteien in jou urine kry? My dr het dit gekry in my urine, ''n niersonar laat doen en toe daar niks wys nie vir my medikasie vir ''n spastiese kolon voorgeskryf. Is proteiene in uriene ''n teken van niersiekte en waarom sou my dr dit toe geignoreer het nadat die niersonar gedoen was?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo SP
Proteine in die uriene kan 'n teken van chroniese niersiekte wees (diabetes, inflammatoriese niersiekte of hipertensie) Mens moet eintlik 'n albumien tot kreatinien ration uriene toets doen en dit herhaal na 2 weke as dit te hoog is. As dit nog abnormaal is, is verdere toetse nodig om te bepaal hoekom dit gebeur. Strawwe oefening of infeksie kan tydelik proteien in die urine veroorsaak.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cYBERDOC | 2011/03/10

Hallo SP
Proteine in die uriene kan 'n teken van chroniese niersiekte wees (diabetes, inflammatoriese niersiekte of hipertensie) Mens moet eintlik 'n albumien tot kreatinien ration uriene toets doen en dit herhaal na 2 weke as dit te hoog is. As dit nog abnormaal is, is verdere toetse nodig om te bepaal hoekom dit gebeur. Strawwe oefening of infeksie kan tydelik proteien in die urine veroorsaak.
Dr Bets

Reply to cYBERDOC

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement