advertisement
Question
Posted by: Deon | 2010/04/12

Niere

Asseblief help my met die volgende terms.
1. perinefries kiest
2. vetinfiltrasie van die lewer

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Deon
'n peri nefriese kiest is 'n versameling vog tussen die nier en die kapsel rondom die nier. Dit is soms as gevolg van 'n ou besering of operasie. Vetinfiltrasie van die lewer is 'n toename van vet in die lewer selle agv verkeerd eet, alkoholisme, diabetes, steroid gebruik, hoê cholesterol, swangerskap, cushing sindroom (oormatige kortisol) en dit is gewoonlik omkeerbaar
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2010/04/13

Hallo Deon
'n peri nefriese kiest is 'n versameling vog tussen die nier en die kapsel rondom die nier. Dit is soms as gevolg van 'n ou besering of operasie. Vetinfiltrasie van die lewer is 'n toename van vet in die lewer selle agv verkeerd eet, alkoholisme, diabetes, steroid gebruik, hoê cholesterol, swangerskap, cushing sindroom (oormatige kortisol) en dit is gewoonlik omkeerbaar
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement