advertisement
Question
Posted by: Freda van Staden | 2009/10/02

Nier toetse

Ek gebruik hormone aanvulling. Die laaste ruk swel my voete, hande en oe baie op, en my voete brand. Ek het alreeds my niere laat toets die uitslae is ontvang maar ek weet nie presies wat daarop aan gaan nie die dokter het nie gebel nie net die suster en net gese daar is iets kleins fout maar kan nie vir my se wat nie dit help nie ek vrae die dokter om my t ebel nie hy doen die nie.
<  15 : Eindstadium niersiekte (stadium5 cns)
15 - 29 : Erge renale inkorting (stadium 4 cns)
30 - 59 : Matige chroniese niersiekte (sadium 3 cns)
> =60 : Geen bewys van nierfunksie-inkorting. Herhaal jaarliks hoekom as daar niks verkeerd is nie?
Die volgende uitslae van my " Tiroied" 
> S-TSH (Tirotropien) 2.09 uIU/ml 0.35 - 4.94
> S-VT4 (Tiroksien) 13.1 pmol/L 9.0 - 19.0
Wat beteken die uitslae en as daar niks verkeerd is nie wat moet ek nog laat toets om uit te vind hoekom ek so swel

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Freda van Staden

Op die nier uitslae het jy slegs die verwysingswaardes gegee en nie jou eie lesings nie. Wees daarom so vriendelik om die totale verslag te verskaf, ten einde vir jou van hulp te kan wees.

Met jou teroied uitslag, is alles in orde.

Groete



Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Ansie Solomon | 2015/01/26

My resultaat op Tirotropien is 1.47, normale waardes is 0.27 - 4.20. Die kommentaar sê die huidige TSH resultaat dui op eutriose. Wat is dit? Dankie byvoorbaat Ansie

Reply to Ansie Solomon

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement