advertisement
Question
Posted by: Adele de Swardt | 2009/11/25

Nier skenking

Ek wil graag meer weet oor die toetse wat gedoen moet word om te sien of my nier geskik sal wees vir ' n niggie van my. Sy ly aan Lupus en het oor die naweek in ICU beland as gevolg van nierversaking. Wat is die prosedure wat ek moet volg en watse toetste moet gedoen word. Ons is albei O neg bloedgroep.


Baie dankie

Adele

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Adele
Hulle doen bloed toetse om te kyk of jou nier versoenbaar is met haar, en dan toets hulle jou vir infektiewe siektes. As dit moontlik lyk, sal hulle jou goed ondersoek om te kyk of jou niere gesond is en of dit vir jou nadelig gaan wees om net een nier te hê. Jy kan met haar nefroloog hieroor gesels.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Johan | 2009/11/25

Jy kan die Bloedoortapings diens skakel vir toetse. As jy net vir jou niggie wil laat toets kos dit R800 (as ek reg het)
As jy ' n algemene skenker wil word R200.
Ek het dit anderdag op die web gelees en kan dit nou nie kry.
Jy kan registeer as skenker by Orgaan skenking. Engels:
www odf org za
Bloedgroep is nie al nie DNA speel ook ' n rol.

Reply to Johan
Posted by: cyberdoc | 2009/11/25

Hallo Adele
Hulle doen bloed toetse om te kyk of jou nier versoenbaar is met haar, en dan toets hulle jou vir infektiewe siektes. As dit moontlik lyk, sal hulle jou goed ondersoek om te kyk of jou niere gesond is en of dit vir jou nadelig gaan wees om net een nier te hê. Jy kan met haar nefroloog hieroor gesels.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement