advertisement
Question
Posted by: Danie | 2011-11-23

Nier sist

D, '' n Onlangse abdominalesonat toon ''n sist op my linkernier
van groter as 7x6cm maar die chirurg en my huisdokter
toon geen reaksie daarop nie. Is so ''n sist nie gevaarlik nie?
Is verdere toetse nodig - of sou die chirurg wat ''n endoskopie gedoen het en my verwys het vir die abdominale " sonar"  my aanbeveel het vir verdere ondersoek??

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Danie

'n Eenvoudige sist in jou nier het geen behandeling nodig nie en jy hoef nie daaroor bekommerd te wees nie. Die chirurg sal bewus wees van die bevinding en indien enige komplikasies ontwikkel, soos byvoorbeeld infeksie van die sist of nierstene in die sist, kan hy/sy dit gevolglik adresseer.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement