advertisement
Question
Posted by: Ilze | 2009/08/11

nier pyn

Ek ervaar al vir die afgelope 3 dae nier pyne. Dit is ' n steekpyn en raak partykeer erger as ek in asem. Die pyn is nie erg nie, net ongemaklik. Ek drink baie water, so dehidrasie is nie die probleem nie. In die nag raak ek ook wakker van die pyn. Voorstelle?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Ilze
laat toets jou uriene liewer - dit kan 'n infeksie wees maar ook dalk 'n niersteentjie. Jy het dalk antibiotika nodig of iets om die urienbuisie te ontspan as daar 'n niersteentjie is sodat dit kan uitkom
Dr Bets





The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

5
Our users say:
Posted by: Ivana | 2015/03/20

Wanneer ek elke maand my period kry dan pyn my niere en blaas verskriklik erg en dan voel ek gedurig lam en 'n naarheid in my

Reply to Ivana
Posted by: Moedeloos | 2014/09/16

Ek het al die afgelope maande al probleme met nier pyn.Ek was al Hospitaal toe en dokter toe hulle het vir my op sterk antibiotka gegee ma het nog geen oplossing nie,as ek te lank staan of le dan raak ek lam in my bene ek nie buik nie is net ongemaklik..Ek het ook al Boererade gebruik ma niks help nie..Wat kan ek omtrent dit doen help asseblief?

Reply to Moedeloos
Posted by: Anonymous | 2013/07/10

My ma sukkel met n pyn in haar sy wat so agter toe trek waar ons dink jou niere sit sy kan nie leker voorentoe buk ni ook nie haar been leker op lig nie

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2013/07/10

My ma sukkel met n pyn in haar sy wat so agter toe trek waar ons dink jou niere sit sy kan nie leker voorentoe buk ni ook nie haar been leker op lig nie

Reply to Anonymous
Posted by: Ilze | 2009/08/28

dankie DR

Reply to Ilze

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement