advertisement
Question
Posted by: Hestia | 2010/07/14

Nier en lewer

More Doc
Word dit aangeraai om die funksionering van jou niere en lewer gereeld te toets. Indien wel, hoe gereeld moet dit getoets word? Word dit gedoen met bloedtoetse? Ook gebruik ek tans USN Phedra Cut Thermo XT Fast acting. Sal dit die toetse beinvloed? Moet ek dus daarmee ophou voor die toetse en hoe lank voor die tyd?
By voorbaat dank.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Hestia
Tensy jy enige simptome van lewer of niersiektes het is dit nie nodig om gereeld LFT of UKE te doen nie. As jy vir mediese checkups gaan op 'n gereelde basis kan jy vir jou dokter vra of hy dit wil toets as nodig. Dit sal beter wees as jy so dag of twee voor die toetse nie USN gebruik nie.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/07/14

Hallo Hestia
Tensy jy enige simptome van lewer of niersiektes het is dit nie nodig om gereeld LFT of UKE te doen nie. As jy vir mediese checkups gaan op 'n gereelde basis kan jy vir jou dokter vra of hy dit wil toets as nodig. Dit sal beter wees as jy so dag of twee voor die toetse nie USN gebruik nie.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement