advertisement
Question
Posted by: merinda | 2012/07/18

nicotinamide

wat is newe-effekte van nicotinamide?
ek drink dit vir wintersvingers, steeds gekry, minder erg as voorheen. (25mg met ontbyt). ondervind ongemaklike gevoel soos ''n knop op die krop van my maag (lewer?galblaas?).

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Merinda
Ek vertrou dat die terapie met nikotienamied (25 met ontbyt) deur jou mediese dokter beheer word? Indien nie, is dit waarskynlik veiliger om die terapie te staak, of die dosis te verminder. Niasien is een vorm van nikotienamied wat bekend is daarvoor dat dit wel teen dosisse van 2 gram x 3 per dag, blosing, histamienvrystelling, verergering van asma en maagswere kan veroorsaak. Sulke hoë dosisse niasien kan ook lewertoksisiteit veroorsaak. Jy neem egter nikotienamied en teen 'n veel laer dosis, dus behoort jy nie sulke newe-effekte te ondervind nie. Gesels gerus met jou dokter hieroor.
Vriendelike groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2012/07/20

Beste Merinda
Ek vertrou dat die terapie met nikotienamied (25 met ontbyt) deur jou mediese dokter beheer word? Indien nie, is dit waarskynlik veiliger om die terapie te staak, of die dosis te verminder. Niasien is een vorm van nikotienamied wat bekend is daarvoor dat dit wel teen dosisse van 2 gram x 3 per dag, blosing, histamienvrystelling, verergering van asma en maagswere kan veroorsaak. Sulke hoë dosisse niasien kan ook lewertoksisiteit veroorsaak. Jy neem egter nikotienamied en teen 'n veel laer dosis, dus behoort jy nie sulke newe-effekte te ondervind nie. Gesels gerus met jou dokter hieroor.
Vriendelike groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement