advertisement
Question
Posted by: Grieta | 2010-10-06

Nexium40 mg

Ek was gister vir ''n gas- en kolonoskopie en die dr het slegs die volgende gese. My maag is bloedrooi binnekant en ek het baie suur in my liggaam maar geen ek dink " ensieme"  wat dit teenveg nie. Hy het 40 mg Nexium voorgeskryf en hy het die goed weg gestuur vir ''n outopsie in my maag. Ek is dood bekommerd en het eers volgende week ''n afspraak met hom. Kan julle dalk net vir my ''n idee gee hoekom Nexium.

Groete Grieta

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Grieta
Nexium onderdruk die suur afskeiding in jou maag en gee die maag se slymvliesie kans om te herstel ( jy het tans inflammasie van die maag se binnekant) Die biopsie wat hulle wegstuur toets vir 'n sekere bakteriee (H pylori) wat die inflammasie kan veroorsaak en ons behandel dan die probleem met Nexiam en 'n kursus antibiotika vir 'n paar weke.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010-10-06

Hallo Grieta
Nexium onderdruk die suur afskeiding in jou maag en gee die maag se slymvliesie kans om te herstel ( jy het tans inflammasie van die maag se binnekant) Die biopsie wat hulle wegstuur toets vir 'n sekere bakteriee (H pylori) wat die inflammasie kan veroorsaak en ons behandel dan die probleem met Nexiam en 'n kursus antibiotika vir 'n paar weke.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement