advertisement
Question
Posted by: Anita | 2011/08/26

Newe effekte van pille wat saam gebruik word

Hello dokter, Ek is 63. Het erge styfheid en rugpyn, Na vele scans is ek nou op Celebrex 200mg pd sedert Feb.2011. Ook nou bloeddruk ontwikkel en dr het my op Cozaar gesit.
My vraag is hoe lank kan hierdie pille saam gebruik word sonder om die lewer en niere aan te tas. Ek is afhanklik van die pille, so wat moet ek doen om komplikasies te vermy.
Ek gebruik Activelle sedert ek 50 is, 10-20 mg Pur Blokka vir ''n vinnige hartklop. en Trepeline 10mg vir rustelose bene.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Anita

Die Cozaar kan lewenslank saam met jou ander medikasie gebruik word. Die kommer is dat Celebrex oor 'n lang periode die maag en niere aantas. Ek stel voor dat jy 'n fisioterapeut konsulteer vir oefening en versterking van jou rugspiere. Jy kan ook 'n pynspesialis konsulteer vir inspuitings in jou rugwerwels wat die pyn baie goed behoort te beheer.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement