advertisement
Question
Posted by: Theresa | 2010-01-11

Q.

newe-effekte van hoë  bloeddruk medikasie

Ek gebruik sedert 2004 O-Micardis 80/12.5 mg en Simvastatin nadat ek n baie ligte beroerte gahad het.Die newe effekte raak egter al erger- ek ervaar n drukking in my kop sowel as n " koue tintelende gevoel van die kopvel . My nek voel ook geweldig styf.
My oë  voel ook seer.
My dokter meen dat my medikasie nie verander moet word nie want my bloeddruk verlaging was in die eerste plek nogal problematies-ek het ander medikasie ook eers gebruik wat toe na die huidige verander is. My lewenskwaliteit is aan die verlaag.Is orgaanskade n moontlikheid?

Expert's Reply

A.

Expert ImagePharmacist

T

Hi Theresa - Party van die effekte wat jy noem is montlike newe-effekte van jou medikasie (bv Simvastatin wat rug-en spierpyn kan veroorsaak). Indien jy voel dat die effekte aanhou vererger sal jy weer met jou dokter daaroor moet gesels.

Alles van die beste.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

5
user comments

C.

Posted by: Sharleen Matthee | 2015-05-24

Ek gebruik al vir afgelope vyf-sewe maande drie tipe hoe bloeddruk medikasie- pearinda 8mg,Amplodipine besylate 10mg (Ciplavasc 10) en Cipa Indapamide 2,5mg.En ek sukkel ook afgelope tyd met pyne in lae rug en spiere wat permanent pyn en geen pyn medikasie vat die pyn weg nie.Kan dit ook dalk my probleem wees dat die hoe bloeddruk medikasie dit veroorsaak

Reply to Sharleen Matthee
Posted by: Helena | 2014-11-20

Goeie dag Watter bloeddruk medikasie het nie die newe-effek van hoes nie. Groot probleem, veral in die nag. Gebruik hoesonderdrukker stroop en sit regop in bed tot hoesbui bedaar. HELP!

Reply to Helena
Posted by: audrey | 2013-06-09

Wat veroorsaak sooibrand nou eintlik

Reply to audrey
Posted by: Anonymous | 2013-06-09

Gaan hoe bloeddruk en hoe cholesrol saam?

Reply to Anonymous
Posted by: pharmacist | 2010-01-12

T

Hi Theresa - Party van die effekte wat jy noem is montlike newe-effekte van jou medikasie (bv Simvastatin wat rug-en spierpyn kan veroorsaak). Indien jy voel dat die effekte aanhou vererger sal jy weer met jou dokter daaroor moet gesels.

Alles van die beste.

Reply to pharmacist

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement