advertisement
Question
Posted by: marilize | 2010/10/14

newe effekte lang termyn gebruik van cimetidien

Man gebruik Lenamet vir tydperk van 8 jaar. Kry " black outs" ,duiseligheid, hoofpyn en sinus, vel uitslag in nek en rug, is dit die lenamet wat die veroorsaak?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Marilize
Lenamet kan duiseligheid, hoofpyn en veluitslae veroorsaak, maar as hy dit al vir 8 jaar gebruik en nou eers begin simptome kry is dit waarskynlik nie van die Lenamet nie. As hy blackouts kry moet hy asb 'n EKG kry om te kyk of hy nie 'n hart aritmie het nie en dalk is 'n neurologiese ondersoek ook nodig as daar geen ander rede vir die blackouts is nie.
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/10/14

Hallo Marilize
Lenamet kan duiseligheid, hoofpyn en veluitslae veroorsaak, maar as hy dit al vir 8 jaar gebruik en nou eers begin simptome kry is dit waarskynlik nie van die Lenamet nie. As hy blackouts kry moet hy asb 'n EKG kry om te kyk of hy nie 'n hart aritmie het nie en dalk is 'n neurologiese ondersoek ook nodig as daar geen ander rede vir die blackouts is nie.
dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement