advertisement
Question
Posted by: Betsie | 2010-09-04

Newe-effekte Anti-biotika..?

Hallo..
Ek is vroulik en kry altyd newe-effekte as ek anti-biotika gebruik..
Ek het nou weer vir 5de 2x per dag CEPODEM 200mg gebruik en het ek nou weer 3 dae nadat ek die laaste pil gedrink het die newe effekte..

1) Ek het ''n snaakse slegte smaak in my mond
2) My tong is soms wit aangepak
3) Die middelste deel van my tong lyk asof dit dieper raak
Ek sal nou maar die ligaams dele wat nog geaffekteer is by die naam moet noem..
4) My " clitoris"  het aanpaksel om en dit is gevoelig as dit
jeuk dan maak dit ''n steek pyn as ek daaraan vat
5) My vagina " lippe"  se vel kom af en maak korreltjies vel

Die newe efekte hou gewoonlik so week na 2 weke aan voordat dinge terug keer na normaal..

Dit gebeur met ALLE antibiotika..
Hoekom..?
Watter deel veroorsaak dit..?

Ek eet altyd joghurt wanneer ek antibiotika gebruik en drink ook
Vitamine C..

Dankie vir die tyd om my brief te lees..

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

Ít sounds like thrush, which is a common side effect of antibiotic use. Try taking probiotics next time you use antibiotics.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: gynaedoc | 2010-09-06

Ít sounds like thrush, which is a common side effect of antibiotic use. Try taking probiotics next time you use antibiotics.

Best wishes

Reply to gynaedoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement